'N Groep leerders van die Sekondêre Skool Weltevrede in Wellington is die laaste twee jaar onder leiding van dr. Thérèse Hulme en met steun van die Breytenbach-sentrum deel van die Piemp-projek, Thérèse se inisiatief wat reeds sedert 2005 bestaan om digkuns onder jongmense te bevorder. Einste Piemp-groep van Weltevrede het onlangs, onder leiding van Hunter Kennedy en Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties-faam, selfs ’n lied opgeneem.
Read further here.
Comments